Handelinge 22:26 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die offisier hoor wat Paulus sê, het hy vir die hoof-offisier gaan sê: “Wat gaan jy nou doen? Hierdie man is ’n Romeinse burger.”

Handelinge 22

Handelinge 22:23-30