Handelinge 22:19 Bybel vir Almal (ABA)

En ek het vir Hom gesê: ‘Here, hulle weet self dat ek na al die sinagoges gegaan het, hulle weet dat ek die mense gevang het en geslaan het, die mense wat in U geglo het.

Handelinge 22

Handelinge 22:14-26