Handelinge 22:12 Bybel vir Almal (ABA)

“Ananias het in Damaskus gewoon. Hy was lief vir die Here, hy het die Here gedien soos die Here wil hê. Ananias het alles gedoen wat die wette sê, en al die Jode wat in Damaskus woon, het geweet dat hy ’n goeie man is.

Handelinge 22

Handelinge 22:3-15