Handelinge 21:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het van Tirus verder met die skip geseil en ons het by die stad Ptolemaïs gekom. Ons het die gelowiges daar gegroet en ons het een dag lank by hulle gebly.

Handelinge 21

Handelinge 21:1-13