Handelinge 21:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die sewe dae verby was, het ons uit die stad gegaan om verder te gaan. Al die gelowiges, ook hulle vrouens en kinders, het saam met ons uit die stad gegaan. Ons het op die strand gekniel en gebid.

Handelinge 21

Handelinge 21:2-7