Handelinge 21:37 Bybel vir Almal (ABA)

Die Romeinse soldate het vir Paulus na die soldate-kamp geneem. Toe hulle daar aankom, vra Paulus vir die hoof-offisier: “Mag ek iets sê?”Die hoof-offisier het gesê: “Ek hoor jy kan Grieks praat.

Handelinge 21

Handelinge 21:29-40