Handelinge 21:35 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het gekom tot by die trappe. Die mense was baie kwaad vir Paulus en hulle het so baie aan hom gestamp dat die soldate vir Paulus moes dra.

Handelinge 21

Handelinge 21:27-40