Handelinge 21:31 Bybel vir Almal (ABA)

Die Jode het probeer om vir Paulus dood te maak. Maar iemand het vir die hoof-offisier van die Romeinse soldate gaan sê dat al die mense van Jerusalem kwaad is en dat hulle baie raas.

Handelinge 21

Handelinge 21:26-33