Handelinge 21:20 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle hoor wat Paulus sê, het hulle God geprys. En hulle het vir Paulus gesê: “Vriend, jy weet daar is duisende Jode wat in Christus glo, en hulle is almal baie gehoorsaam aan die wette.

Handelinge 21

Handelinge 21:12-21