Handelinge 21:2 Bybel vir Almal (ABA)

In Patara het ons ’n skip gekry wat na die land Fenisië sou seil. Ons het op die skip geklim en weggeseil.

Handelinge 21

Handelinge 21:1-7