Handelinge 20:7 Bybel vir Almal (ABA)

Op die eerste dag van die week het ons in die aand bymekaargekom en ons het almal saam geëet. Paulus het met die gelowiges gepraat. Hy wou die volgende dag verder gaan en daarom het hy baie lank gepraat, hy het gepraat tot in die middel van die nag.

Handelinge 20

Handelinge 20:1-17