Handelinge 20:22 Bybel vir Almal (ABA)

“Nou gaan ek na Jerusalem, want die Heilige Gees wil hê ek moet daarnatoe gaan, en ek is gehoorsaam aan die Heilige Gees. Ek weet nie wat in Jerusalem met my sal gebeur nie.

Handelinge 20

Handelinge 20:14-32