Handelinge 20:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe ons in die stad Milete was, het Paulus ’n boodskap na die ouderlinge van die gemeente in die stad Efese gestuur. Hy het vir hulle gesê hulle moet na hom toe kom in Milete.

Handelinge 20

Handelinge 20:14-22