Handelinge 2:40 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het nog baie ander dinge gesê, hy het die mense gewaarsku en hy het ernstig met hulle gepraat. Hy het gesê: “Julle moet vir God vra om julle te red, julle moenie wees soos die wêreld se mense wat sonde doen nie.”

Handelinge 2

Handelinge 2:37-44