Handelinge 19:6 Bybel vir Almal (ABA)

Paulus het sy hande op hulle gesit, en toe het die Heilige Gees in hulle gekom. Hulle het begin om in tale te praat en om die boodskap van God te bring.

Handelinge 19

Handelinge 19:1-16