Handelinge 19:31 Bybel vir Almal (ABA)

Party van die belangrike leiers van die provinsie Asië was ook Paulus se vriende. Hulle het vir Paulus ’n boodskap gestuur en hulle het vir hom mooi gevra om nie na die teater te gaan nie.

Handelinge 19

Handelinge 19:23-36