Handelinge 19:26 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sien en hoor ook wat hierdie Paulus in Efese en in die hele provinsie Asië gedoen het. Hy het baie mense verkeerde dinge laat begin glo. Hy het vir hulle gesê: ‘Mense maak hierdie gode met hulle hande, maar die gode lewe nie regtig nie.’

Handelinge 19

Handelinge 19:20-33