Handelinge 19:24 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n silwersmid in Efese. Sy naam was Demetrius. Hy het klein huisies van silwer gemaak, die huisies het gelyk soos die tempel van Artemis. So het Demetrius gesorg dat die ambagsmanne altyd baie werk gekry het.

Handelinge 19

Handelinge 19:19-31