Handelinge 19:21 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat al hierdie dinge gebeur het, het die Heilige Gees vir Paulus laat besluit om deur die provinsies Masedonië en Agaje te gaan tot in Jerusalem. Paulus het gesê: “Nadat ek in Jerusalem was, moet ek ook na die stad Rome gaan.”

Handelinge 19

Handelinge 19:11-29