Handelinge 19:17 Bybel vir Almal (ABA)

Al die Jode en die Grieke wat in die stad Efese gewoon het, het gehoor wat gebeur het. Toe het hulle almal bang geword, en hulle het die Naam van die Here Jesus geprys.

Handelinge 19

Handelinge 19:15-22