Handelinge 19:14 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n Joodse priesterleier, Skeva. Hy het sewe seuns gehad. Hulle het ook só probeer om die bose geeste uit mense te jaag.

Handelinge 19

Handelinge 19:8-24