Handelinge 18:22 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Paulus in die hawestad Sesarea aangekom het, het hy na Jerusalem gegaan en hy het die gemeente daar gegroet. Toe het hy na die stad Antiogië gegaan

Handelinge 18

Handelinge 18:18-28