Handelinge 18:2 Bybel vir Almal (ABA)

Paulus het daar ’n Jood ontmoet, sy naam was Akwila en sy familie het van die provinsie Pontus gekom. Hy en sy vrou Priscilla het kort voor daardie tyd van Italië daarnatoe gekom omdat keiser Claudius gesê het dat al die Jode moet weggaan uit die stad Rome. Paulus het na hulle toe gegaan.

Handelinge 18

Handelinge 18:1-4