Handelinge 17:29 Bybel vir Almal (ABA)

“Omdat ons die nageslag van God is, moet ons nie dink dat God lyk soos ’n beeld van goud of silwer of klip nie. Mense dink God lyk so, en dan maak hulle so ’n beeld.

Handelinge 17

Handelinge 17:24-34