Handelinge 17:10 Bybel vir Almal (ABA)

Toe dit donker geword het, het die gelowiges dadelik vir Paulus en Silas na Berea gestuur. Toe hulle daar aankom, het hulle na die sinagoge van die Jode gegaan.

Handelinge 17

Handelinge 17:1-17