Handelinge 17:1 Bybel vir Almal (ABA)

Paulus en Silas het deur die stede Amfipolis en Apollonië gegaan, en toe het hulle in die stad Tessalonika gekom. Daar was ’n sinagoge van die Jode in Tessalonika.

Handelinge 17

Handelinge 17:1-2