Handelinge 16:32 Bybel vir Almal (ABA)

En Paulus en Silas het vir die wag en al die mense in sy huisgesin vertel van die boodskap van die Here.

Handelinge 16

Handelinge 16:29-34