Handelinge 16:20 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die eienaars van die slavin vir Paulus en Silas voor die Romeinse regeerders gebring het, het die eienaars gesê: “Hierdie mense is Jode en hulle maak die mense in ons stad opstandig.

Handelinge 16

Handelinge 16:17-23