Handelinge 16:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie slavin het agter Paulus en ons geloop en sy het aangehou om te skree: “Hierdie manne is dienaars van die Hoogste God. Hulle vertel vir julle hoe God vir julle kan red.”

Handelinge 16

Handelinge 16:14-24