Handelinge 15:4 Bybel vir Almal (ABA)

In Jerusalem het die gemeente en die apostels en die ouderlinge vir Paulus, Barnabas en die ander vriende gesê dat hulle welkom is. Toe het Paulus, Barnabas en die ander vriende vir die mense vertel van alles wat God vir hulle laat doen het.

Handelinge 15

Handelinge 15:2-13