Handelinge 15:33 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Judas en Silas ’n tyd lank daar gebly het, het die gelowiges hulle laat gaan, en hulle het groete gestuur vir die mense in Jerusalem wat vir Judas en Silas na Antiogië gestuur het.

Handelinge 15

Handelinge 15:30-41