Handelinge 15:29 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie afgod-offervleis en bloed eet nie, julle moenie iets eet wat verwurg is nie, en julle moenie onsedelik lewe nie. As julle nie hierdie dinge doen nie, dan sal julle reg doen. Groete.”

Handelinge 15

Handelinge 15:20-41