Handelinge 15:20 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, ons moet vir hulle skryf om nie afgod-offervleis te eet nie. Hulle moet ook nie onsedelik lewe nie, hulle moenie iets eet wat verwurg is nie, en hulle moet ook nie bloed eet nie.

Handelinge 15

Handelinge 15:19-30