Julle moenie nou vir God toets en kwaad maak nie, moenie ’n juk sit op die nek van die gelowiges wat voorheen heidene was nie. Julle weet dat julle voorouers nie so ’n juk kon dra nie, en ons kan ook nie.