Handelinge 14:8 Bybel vir Almal (ABA)

In die stad Listre was daar ’n man, sy voete was verlam. Hy het nooit geloop nie, vandat hy gebore is.

Handelinge 14

Handelinge 14:1-11