Handelinge 14:6 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die apostels hoor wat die mense wil doen, het hulle gevlug na die stede Listre en Derbe. Hierdie stede was in die deel van die land wat die mense “Likaonië” genoem het.

Handelinge 14

Handelinge 14:1-12