Handelinge 14:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van die stad het in twee groepe verdeel. Die een groep het gedink die Jode is reg, maar die ander groep het gedink die apostels is reg.

Handelinge 14

Handelinge 14:1-6