Handelinge 14:21 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Barnabas en Paulus die goeie boodskap in Derbe gebring het en nadat baie mense in Jesus begin glo het, het Paulus en Barnabas teruggegaan na die stede Listre, Ikonium en Antiogië in Pisidië.

Handelinge 14

Handelinge 14:18-28