Handelinge 13:51 Bybel vir Almal (ABA)

Paulus en Barnabas het die stof van hulle voete afgeskud om ’n teken te wees teen die Jode, en toe het hulle na die stad Ikonium gegaan.

Handelinge 13

Handelinge 13:47-52