Handelinge 13:48 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die heidene hoor wat Paulus en Barnabas gesê het, was hulle baie bly en hulle het die Here geprys oor sy boodskap vir hulle. Die Here het mense gekies om die ewige lewe te kry, en al daardie mense het begin glo.

Handelinge 13

Handelinge 13:42-50