Handelinge 13:45 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Jode die baie mense sien, was hulle baie jaloers. Hulle het sleg gepraat van Paulus en hulle het elke maal met hom gestry oor die dinge wat hy gesê het.

Handelinge 13

Handelinge 13:38-52