Handelinge 13:42 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl Paulus en Barnabas uit die sinagoge gegaan het, het die mense hulle gevra om op die volgende Sabbatdag weer oor hierdie dinge te praat.

Handelinge 13

Handelinge 13:34-50