Handelinge 13:36 Bybel vir Almal (ABA)

“Dawid het sy mense gedien soos God besluit het, en toe het hy gesterf. Hulle het vir Dawid begrawe by sy voorvaders en daar het niks van hom oorgebly nie, sy liggaam het stof geword.

Handelinge 13

Handelinge 13:26-44