Handelinge 13:34 Bybel vir Almal (ABA)

“Ons wil ook vir julle die goeie boodskap bring dat God vir Jesus wat gesterf het, weer laat lewe het en dat Jesus nie weer sal sterf nie. God het dit so in die Ou Testament gesê:“Ek sal vir julle die dinge geewat Ek vir Dawid belowe het,en julle moet weet dat die dingewat Ek belowe het, waar is.

Handelinge 13

Handelinge 13:26-35