Handelinge 13:28 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie mense van Jerusalem en hulle leiers wou vir Jesus laat doodmaak, maar hulle kon nie sê hoekom hulle dit wou doen nie. Hulle het toe vir Pilatus gevra om te sê dat die soldate vir Jesus moet doodmaak.

Handelinge 13

Handelinge 13:23-33