Handelinge 13:2 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl hulle besig was om die Here te dien en te vas, het die Heilige Gees vir hulle gesê: “Ek het vir Barnabas en Saulus gekies om werk vir My te doen, julle moet nou vir hulle aanstel om die werk te gaan doen.”

Handelinge 13

Handelinge 13:1-11