Handelinge 13:14 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Paulus en die ander vriende het van Perge verder gegaan na die stad Antiogië in die provinsie Pisidië. Op die Sabbatdag het hulle in die sinagoge ingegaan en gaan sit.

Handelinge 13

Handelinge 13:7-15