Handelinge 13:12 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die goewerneur sien wat gebeur het, het hy in Jesus geglo, en hy was baie verbaas oor wat die mense oor die Here geleer het.

Handelinge 13

Handelinge 13:4-21