Handelinge 13:10 Bybel vir Almal (ABA)

Paulus het vir hom gesê: “Jy is ’n kind van die duiwel. Jy bedrieg mense en jy doen net verkeerde dinge. Jy is ’n vyand van alles wat reg is, jy moet ophou om die reguit paaie van die Here krom te maak.

Handelinge 13

Handelinge 13:2-18