Handelinge 12:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate het toe vir Petrus in die tronk toegesluit. Maar die gemeente het baie ernstig tot God gebid om vir Petrus te help.

Handelinge 12

Handelinge 12:2-13